Maak jouself reg vir moderne rock-klanke en edgy lirieke. Reno, Jeff en David-Lee is broers wat net musiek wil maak! 1925 Band se missie is om jou lekker te laat partie op hulle musiek dat jy van al jou probleme vergeet. Hulle musiek en shows is ‘n regte band-ervaring wat die skare op die tafels laat dans. 

VRYSTELLINGS

1925_Pack
MY LIEWE HEMEL

SINGLE

AlWatEkOorHet
AL WAT EK OOR HET

SINGLE

MUSIEKVIDEOS

VIR KONSERTBESPREKINGS
VIR MEDIA NAVRAE
VOLG 1925Band

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter