BRENDAN SPEEL MET VUUR

Brendan Peyper het gemaak dat jy behoorlik na hom kyk (en luister) in sy onlangse treffer se musiekvideoKyk”.
 
Intussen het Brendan gebrand om ‘n nuwe enkelsnit te skryf  getiteld “Brand” wat nou beskikbaar is.
 
Brendan bring bietjie van ‘n nuwe klank, so maak seker jy’s reg om te two-step op die dansbaan.
 
Kom ‘n bietjie hier, Ek wys jou die vuur, En die vlamme in my hart, Wat vir jou staan en brand, brand, brand”, sing Brendan in die koor.
 
Jy gaan brand om hierdie een te luister en sommer dadelik op die dansvloer te klim.

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter