JACK & JUNE SMOORVERLIEF
Die liefling-duo van Afrikaanse musiek het ‘n klank gevestig wat vir geen huidige Nashville-duo sal…
SO BIEG KURT BY DUNAY NA BLOK PARTY
Dit gebeur gewoonlik oor iets simpel wat ‘n paar rofies oopkrap en dan ontaard in iets…
KAREL BESTER SLAAN DIE KLOK, SO!
Die feit dat hy uniek en organies is wat saamval met kook saamsing, het hom…
BRANNEWYNLIPPE NA 10 JAAR – HIER IS WIKUS BOTMA
Sy weergawe van Brandi Carlile ‘The Story’ het ook reeds meer as 400 000+…
REFENTSE-TREFFER IN NETFLIX FILM, ANGELIENA
Netflix se nuutste “vervaardig-in-Suid-Afrika”-rolprent bevat sterre van die hele plaaslike Suid-Afrikaanse televisie- en filmbedryf…
REËN SKOP ‘STOF’ NA ‘VRYSTAAT VLAKTES’ GOUD BEHAAL
Die wag is uiteindelik verby en in teenstelling met die groep se naam is hulle volgende enkelsnit ‘Stof’ nou…
DIE WOLF BINNE BRENDAN PEYPER
Brendan Peyper het besef dat baie van ons eintlik met hierdie stryd binne ons…
REFENTSE LIVE SOOS NOG NOOIT TE VORE
Die lewendige opname bring Refentse se talent, musikale krag en erfenis na vore met ‘n…
DIRK: VIR ALTYD LIEFDE
Liefde het nie altyd woorde nodig nie, want liefde praat sy eie taal. Dirk van der Westhuizen is terug met sy mooiste…
ARNO CARSTENS VIER 5 JAAR MET AFRIKAANSE ALBUM
Vir meer as twee dekades is Arno Carstens ‘n huidhoudelike naam in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Hierdie Erfenismaand vier ons die vyfde albumherdenking van sy eerste Afrikaanse album