Ché het op die ouderdom van 8 begin sing ten spyte van haar ouers wat eerder wou hê sy moes modelwerk doen. Op die ouderdom van 10 word Ché deel van die kinder-musiekgroep ‘Muzik Kids’. Vier jaar later pak sy haar sololoopbaan aan by Select Musiek en reik haar eerste Afrikaanse enkelsnit uit genaamd ‘Ek Like Hoe Jy Dans’ saam met Snotkop, wat reeds goue status bereik het. Ché se energie is aansteeklik en haar liedjies sal jou voete laat jeuk.  

VRYSTELLINGS

Che_Media
NAWEEK VIBES

ENKELSNIT

Skoot_Packshot2
SKOOT IN DIE DONKER

ENKELSNIT FT. EARLY B

Che02
VERGEET

ENKELSNIT

Che04
EK LIKE HOE JY DANS

WOLK NEGE REMIX

Che01
EK LIKE HOE JY DANS

ENKELSNIT (ft Snotkop)

MUSIEKVIDEOS

VIR KONSERTBESPREKINGS
VIR MEDIA NAVRAE
VOLG CHÉ

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter