Karel Bester is veral bekend vir sy baritonstem en alternatiewe volksklank, ‘n multi-instrumentalis, sanger-liedjieskrywer afkomstig van die Wes-Kaap. Hy ëksperimenteer met verskillende soorte genres wat wissel van Rock tot Country. Sy repertoire toon ‘n kunstenaar wat ‘n talent het om nie net ingewikkelde melodieë te skep wat die luisteraar hipnotiseer nie, maar ook liedjies wat sy lewenservarings outentiek weerspieël. 

VRYSTELLINGS

AO_KB_Media
AFRIKANER OUTLAWS

ENKELSNIT

Klok_02
DIS KLOKSLAG SO

ENKELSNIT

Packshot
WIL JY SAAM MY KOM DRINK?

ENKELSNIT

MUSIEKVIDEOS

VIR KONSERTBESPREKINGS
VIR MEDIA NAVRAE

VOLG KAREL BESTER

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter