’n Reuse konsert verdien ’n reuse gehoor. So eenvoudig soos dit.

Dit was ‘n groot teleurstelling dat Krone 7 in 2020, 2021 en 2022 uitgestel moes word, maar…
 
Ons het reeds begin werk aan die konsert wat in 2023 gehou sal word,” sê Stephan van Huyssteen, bestuurder van lewendige optredes by Select Musiek.Ek verstout my om te sê dat Krone se terugkeer ná ’n drie jaar pouse groter as ooit gaan wees. Hou ons sosiale media dop vir 2023 se datums”.
 
Alle kaartjiehouers wat reeds kaartjies vir die konsert in 2020/21 gekoop het, se kaartjies kan na die konsert in 2023 oorgedra word. Kaartjiehouers sal deur iTickets gekontak word met inligting oor die nuwe datums en die opsie gegee word om dit oor te dra of om terugbetaal te word.
Kaartjiehouers wat ‘n terugbetaling wil versoek kan ‘n epos stuur aan [email protected]
 
Krone is werklik ’n juweel in Afrikaanse musiek se kroon en 2023 gaan beslis weer bewys hoekom dit so is.
 
Ons wil ons getroue ondersteuners bedank vir die ondersteuning die afgelope paar jaar,” sê Ernst Kleinhans van Select Musiek, organiseerders van die Krone-konserte.Ons sien uit om weer langs daardie groot verhoog saam met die getroue Krone-gehore te staan in 2023. Kan nie wag nie!”
 
Moewiese liefde
Die Krone-Produksiespan 

Jy kan vashou aan jou kaartjie en oordra na Krone 2023 of jou kaartjie kanselleer en die terugbetaling daarvoor aanvra. 

Vir Meer Inligting:
[email protected] | [email protected] | 086 100 0291

VRYSTELLINGS

Krone1
KRONE 1

VOLLE ALBUM

Krone2
KRONE 2

VOLLE ALBUM

Krone3
KRONE 3

VOLLE ALBUM

Krone4
KRONE 4

VOLLE ALBUM

Krone5
KRONE 5

VOLLE ALBUM

Krone6
KRONE 6

VOLLE ALBUM

Krone7
KRONE 7

VOLLE ALBUM

MUSIEKVIDEOS

VIR MEER NAVRAE:

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter