Barto het groot opskudding gemaak in die musiekbedryf met ‘n emosiewekkende stem en sy enkelsnit “H2Oë” wat reeds Goud behaal het. Dit neem hom van “open mic”-en–musiekgeleenthede na groter verhoë regoor die land met sy treffers wat ook “Impulsief” insluit. Hy is terug met sy derde enkelsnit “Vlam In Die Wind” wat ook ‘n musiekvideo in die vlaktes insluit. Sy musiek isopbouendevolksmusiek met ‘ntradisionele Boere-tint wat sekerlik die tienerpolsaan die gang salkry.