WAT IS NUUT?

REFENTSE VIER 5 JAAR MET DEBUUT-ALBUM, DEUR MY VENSTER
Hierdie juweel het Album van die Jaar en Digitale Album van die Jaar gewen, onder andere by die…

KRONE: MAAK SÓ MET JOU KAARTJIE
Jy kan jou kaartjie oordra na 2023 of jou kaartjie kanselleer vir ‘n terugbetaling…

SNOTKOP TERUG SOOS ‘N KAALGAT PERSKE
Klink asof Snotties sy tyd gebruik het om te beplan aan wêreld-oorheersing. Kyk, ons swaai ons perskes en…

KAREL BESTER SKRYF DIE TOEKOMS
Alhoewel dit klink asof Klipwerf Boere Orkes vir Kris Kristofferson begelei, bestaan dit…

WEN EEN VAN TWEE MET SELECT MUSIEK
Wen een van twee geskenkpakke. Dit was nog nooit so maklik nie!

BRENDAN SING OOR MEISIES SOOS JY
Dit is geen geheim dat Brendan Peyper ‘n hartedief is nie en daarom word dit ook aangeneem dat hy ‘n…

CHRISTIA ONTPLOF MET NUWE TREFFER
“Dit gaan vir my daaroor dat ons almal maskers op sit en ons seer probeer een kant toe stoot vir almal anders se onthalwe, maar dit…

JAN JAN JAN EN DIE TANNIES IS TERUG IN TWO TONE
Kerk toe, na die basaar en op die tennisbaan – dit is net 3 van die plekke wat Jan Jan Jan reken jy jou…

HAND AAN HAND, SKRYF ELANDRÉ OOR WARE VERHAAL
Toe hulle die derde keer om die pilaar in die middel van die saal dans, sê hy vir haar…

DAAR WORD REËN-WEER VOORSPEL MET NUWE EP
Hierdie liedjie loop soos ’n stoomtrein met ’n vuurpyl bo-aan gesweis. Dit is ontwerp met die doel om…

WIKUS BOTMA PROE SOOS NOG!
Hierdie liedjie loop soos ’n stoomtrein met ’n vuurpyl bo-aan gesweis. Dit is ontwerp met die doel om…

SKREE NET SAG, SAAM ALTER EGO
Hierdie jong outjies dra die vakkel van diep Afrikaanse lirieke en digkuns, maar in ’n…

KURT NOOI JOU NA MEISIESFONTEIN
Mens kan redeneer dat dit is waar Kurt sy vrou ontmoet het, maar dit…

KLEINDORP-DROMER VIER 5 JAAR!
Kleindorp-Dromer het binne slegs ses weke Goue Status behaal. Vele erkennings sou volg en in 2019 bereik dié…

SORRY PAPPA, GAZELLE IS TERUG SAAM SYNTH PETER
Saam het hulle ‘Die Verlore Seun’ ’n 2022 make-over gegee. Die nuutste weergawe van…

DIRK MAAK DIT BIETJIE LEKKERDER
“Met elke album voel dit of ek dan eers myself gevind het vir…

MIONETTE BRING PANADO VIR DIE PYN
Haar debuut-enkelsnit, bewys dat sy nie net ‘n mooi gesig is nie maar ook…

KYK: WIKUS VRA DIE GROOT VRAAG VIR SY EIE ‘BRANNEWYNLIPPE’
“Ek het haar laat dink dat ons ’n vriend van my moet help om ’n promosie video te skiet vir…

NUWE ENKELSNIT VIR NUWE POP-DUO
Reën, wat bestaan uit Richann en nuutste lid Nolene, is hier om ’n 3-minute woema inspuiting…

GEHEUEVERLIES VIR DIE PRINS VAN POTCH
Na Eloff se eerste enkelsnit, ‘Johnny Blou’, weke spandeer het op die no.1 posisie is hy terug met nog ’n…

BOER SOEK ’N VROU SE RENÉ VERLAAT REËN – VERWELKOM NOLENE!
Die besluit was nie maklik nie. René wou natuurlik niemand in die verleentheid laat nie, maar gelukkig het gesoute…

BRENDAN STOP DIE WÊRELD OM AF TE KLIM
Brendan Peyper, welbekend vir sy romantiese kant, stop die wêreld want hy wil afklim hierdie …

ALTER EGO BRING ENKELSNIT & ALBUM
Mens hoor baie invloede hier; 90’s akoestiese Pop sensitiwiteite gemeng met ’n 2010-era EDM klopper en ’n donker distortion wat nie…

KAALVOET OF NIE, HIER IS MARISSA!
Soos sy uit nederige omstandighede kom hoef hierdie plat-op-die-aarde meisie nie terug te staan vir…
© 2022 SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.
