KRF_BannerWeb
Artboard 2
Artboard 3
Artboard 4
Artboard 5
MSC_KroneCruise
Artboard 6
Artboard 7
Artboard 8

VOLTOOI HIERDIE 4 STAPPE OM IN TE SKRYF:

STAP 1:

Maak seker jy het Krone 2024-kaartjies en woon die show by op 31 Augustus 2024 op Loftus, Pretoria.
(Wenners moet by die konsert wees.)

STAP 2:

Vul die vorm in (sodat ons jou kan kontak as jy die wenner is!)

STAP 3:

Tag die 3 persone wat jy wil deel maak van jou Krone Royal Familie in ons Facebook, Instagram of TikTok pinned kompetisie post heel bo.

STAP 4:

Maak ‘n post op enige sosiale media platform en gebruik een van die Ons Gaan Krone Toe sounds.

NEEM KENNIS:

Die #KroneRoyalFamilie2024 word op 31 Augustus 2024 aangekondig by die Krone 2024-konsert op die verhoog. So julle al 4 moet daar wees!
Die kompetisie is NOU OOP en sluit Vrydag, 30 Augustus 2024 om 23:59.
Maak asseblief seker jy is bekend met die termes en voorwaardes hieronder voordat jy inskryf.

WAT SLUIT DIE PRYS ALLES IN?

4 NAGTE VIR ‘N FAMILIE VAN 4 BY DIE NKOMAZI PRIVAAT WILDRESERVAAT. Dit sluit in:
-Alle etes is ingesluit (Ontbyt, Midddagete en Aandete).

– 1 Uur elk spa-behandeling van jou keuse vir 4 persone.
– Oggend en Middag-wildritte.
– Verwelkomingsdrankies met aankoms.
– Bewaringsheffing en reiskostes is uitgesluit.
– Die prys is geldig vir drie (3) maande vanaf datum uitgereik.

2 KAJUITE OP DIE KRONE CRUISE 2025 (4 PERSONE) Dit sluit in:
– Retoer vlugte na Durban.
– Krone Cruise-vertoning kaartjies.
– Vervoer tussen hawe en lughawe asook hawe-kostes.
– Alle etes.
– Uitstappies, drank-pakkette en enige ander uitgawes uitgesluit.

‘N KRONE 2025 VIP ONDERVINDING. Dit sluit in:
– 4 x VIP Presidensiële kaartjies na Krone 2025.

– Verblyf & ontbyt vir 4 vir 2 nagte by die Protea Hotel Marriot, Loftus Park.
– 4 x Krone SWAG geskenkboks.

LIFT VLUGTE TER WAARDE VAN R20 000.

R20 000 SE WAARDE OM TE SPANDEER OP ENIGE KONSERT WAT DEUR ITICKETS.CO.ZA VERKOOP WORD.

R120 000 SE WAARDE IN WILLA KRAUS PRODUKTE.

UITNODIGINGS NA EKSKLUSIEWE KYKNET-GELEENTHEDE.

UITNODIGINGS NA EKSKLUSIEWE JACARANDA FM-GELEENTHEDE

UITNODIGINGS NA EKSKLUSIEWE EVENTS IN DIE MUSIEKINDUSTRIE.

KYK HIER NA KRONE

LUISTER HIER NA DIE KRONE-ALBUMS

KBL_Cover
KRONE BY LOFTUS 2023

VOLLE LIVE ALBUM

Krone7
KRONE 7

VOLLE ALBUM

Krone6
KRONE 6

VOLLE ALBUM

Krone5
KRONE 5

VOLLE ALBUM

Krone4
KRONE 4

VOLLE ALBUM

Krone3
KRONE 3

VOLLE ALBUM

Krone2
KRONE 2

VOLLE ALBUM

Krone1
KRONE 1

VOLLE ALBUM

© 2024  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter-150×76