JO BLACK VERTEL DIE STORIE VAN “DIE BRUG”

Jo Black kán ‘n storie vertel en as hy begin sing gee hy dieselfde storie vlerke. Hierdie keer vertel Jo Black die storie van “Die Brug” en die enkelsnit is nou beskikbaar
 
Die Brug is vir my ‘n simboliek om twee onbereikbare punte te verbind. As ons nie om, onder of deur iets kan gaan nie, gaan ons bo-oor. ‘n Brug word nie net van een kant af gebou nie, maar van twee punte af. Kom ons bou saam aan die brug, aan ons verhouding, om mekaar te help, mekaar te dra en mekaar die pad te wys” – vertel Jo oor Die Brug.
 
Die liedjie is geskryf deur Jo Black en Don Kelly en vervaardig deur Murray Lubbe en jy gaan meer as een keer na hom wil luister. Hoer harder hoe beter.

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter