K25_FacebookCover_002
STAAN 'N KANS OM VIR JOU EN 'N +1 'N KRONE VIP-ERVARING TE WEN SAAM MET KYKNET. Dit is 'n ervaring WAT GELD NIE KAN KOOP NIE!

WAT WEN JY?

  1. Elkeen wen ‘n Krone Swag Boks (Krone 2025 T-shirt & Hoedjie).
  2. 1 Uur toegang na die stadion voor die hekke open.
  3. VIP Toer saam met kykNET-akteurs.
  4. Die kans om die Krone 2025-kunstenaars te ontmoet. (Almal mag dalk nie moontlik wees nie).
  5. Jou kaartjies word opgradeer na “Field Seating”-kaartjies in die eerste twee rye van Blok 9.

HOE SKRYF JY IN?

  1. Sluit aan by ons Krone VIP WhatsApp Channel om te kan inskryf.
  2. Jy moet kaartjies hê na Krone 2025 op 30 Augustus 2025. 
  3. Vul die Krone VIP-Ervaring vorm in.
So maklik soos dit!

BELANGRIK:
Daar sal 10 wenners gekies word.
Elke wenner kan ‘n +1 kies om die ervaring saam te geniet.
Beide moet ‘n Krone 2025-kaartjie besit. 
Kompetisie sluit 31 Maart om 23h55.
Wenners sal 4 April 2025 aangekondig word in die Krone VIP WhatsApp Channel asook op Krone Fans se sosiale media.

MAAK ASSEBLIEF SEKER JY IS BEKEND MET DIE TERMES & VOORWAARDES VAN DIE KOMPETISIE.

© 2025  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter-150×76