BARTO BEDERF ONS MET VERSTEEKTE JUWEEL OP SY OASE EP – 'VERGAAN'

Barto se OASE album is propvol treffers en daar is ‘n versteekte juweel wat jy móét hoor: ‘Vergaan’. Die liedjie is een groot bederf wat jou hart warm gaan laat klop. Jy kry Barto se kenmerkende woordspeling, diep-raak lirieke, ‘n saamsokkie-ritme en ‘n musiekvideo wat jy oor en oor sal wil kyk.

En dis nie al nie, die hele EP, insluitend ‘Vergaan’, is nou in Dolby Atmos beskikbaar. Speel die liedjie vir iemand spesiaal wat ver sal gaan om te keer dat jy vergaan.

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter