BRENDAN SING OOR MEISIES SOOS JY

Dit is geen geheim dat Brendan Peyper ‘n hartedief is nie en daarom word dit ook aangeneem dat hy ‘n hartebreker is. Tog is die teenoorgestelde waar in sy nuutste enkelsnit.

Meisies Soos Jy, die “instant gratification” snit vanaf sy opkomende EP vertel hoe meisies soos die ‘n man kan breek. Dit is een van die opregste en hartlikste liedjies uit Brendan se pen en sal die perfekte toevoeging wees tot enige romantiese speellys hierdie winter.

Met “airy pads” en ‘n stemtoon wat hierdie baie intieme kant van Brendan wys beloof dit om emosies wakker te maak binne sy aanhangers en selfs mense wat nog nie hierdie ontwakende liedjieskrywer ontdek het nie soos dit verander in ‘n moderne “power ballad” met die verloop van die liedjie.

Voeg Meisies Soos Jy nou tot jou gunsteling speellys om seker te maak jy mis nie sy EP vrystelling hierdie winter nie.

MeisiesPS

MEISIES SOOS JY

BRENDAN PEYPER

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter