AL OOIT SO NA DIE KAAP GEKYK OF 'N GELIEFDE?

Die bande tussen beeldskone Kaapstad en ‘n intieme verhouding word bymekaar gebring in dié eerlike lirieke van ‘Kaapse Blou’, Christia Visser se nuutste enkelsnit. Weereens bring sy haar unieke stem en produksie wat beslis op almal se lippe gaan wees, veral in die Kaap.

Christia Visser wat ook reeds vir ‘n SAMA genomineer is onglangs het bewys sy is nie net ‘n finominale aktrise wat ook kan sing nie. Sy het reeds haar voetspore gemaak in die bedryf met haar opeenvolgende treffers en bewys sy is hier om te bly.

Nie net stel sy hierdie nuwe enkelsnit bekend nie, maar bring ook ongelooflike beelde na die skerm van die landskap in die Kaap in haar musiekvideo vir hierdie treffer deur Christian Wolf wat reeds ‘n rits nominasies en toekennings het agter sy naam. ‘Kaapse Blou’ gaan jou terug neem na die Kaap en verlief maak van vooraf.

ChristiaMedia

KAAPSE BLOU

Christia Visser

Vir Meer Inligting:


[email protected]

VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA EN BLY OP HOOGTE

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter