Daniel_Banner

Daniël is ‘n avontuurlustige jong man van die Paarl wat onlangs sy graad in Sielkunde behaal het. Wanneer hy nie saam met sy Pa die wêreld verken nie, sal hom vind in sy Hilux waar hy op sy gemaklikste voel, met ‘n pen en kitaar in die hand. Met sy unieke tenoor en diep stem betree hy die musiekbedryf met sy eerste enkelsnit “Liela”. 

VRYSTELLINGS

D_Cover
Liela

ENKELSNIT

VIR KONSERTBESPREKINGS
VIR MEDIA NAVRAE
VOLG DANIËL

© 2025  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter-150×76