Danny_Smoke

‘Stadig’ vang daardie oomblik vas van twee mense wat in tyd stadig asem haal terwyl hulle harte saam vinniger klop. Mense wat hulle sielsgenoot gevind het sal die gevoel goed ken. Dit is ‘n love song, maar ook uitdagend. Ek hou daarvan om in die moment te lewe, en dit was my inspirasie om dié song te skryf.

‘Stadig’ is vervaardig deur Murray Lubbe in dieselfde ateljee waar onder andere Brendan Peyper en Appel vele van hulle treffers opneem. Ek probeer al hoe meer “real” wees in my musiek, en wil hê mense moet ervaar hoe lief ek dit het! My “klank” verander elke keer ‘n bietjie, en dis exciting vir my.

VRYSTELLINGS

Danny_Sleeve
STADIG

ENKELSNIT

VIR KONSERTBESPREKINGS
VIR MEDIA NAVRAE
VOLG DANNY SMOKE

© 2024  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter-150×76