DIRK VD WESTHUIZEN & LOUFI SPAN KRAGTE SAAM OM DIE DANSVLOER MET “DIT BREEK MY BREIN” TE BREEK!

Maak reg om jou brein te breek met Dirk van der Westhuizen en Loufi hul se warm nuwe enkelsnit ‘Dit Breek My Brein’ wat nou op alle digitale platforms beskikbaar is. Hierdie energieke track is spesifiek gemaak vir mense wat hou van partytjie en lus is om ook hul “TikTok-heupe” te skud.

Met “Dit Breek My Brein” het Dirk van der Westhuizen en Loufi ’n aansteeklike ritme geskep wat dit moeilik gaan maak om stil te sit. Of jy nou kies om saam met vriende partytjie te hou of op jou eie te kuier, waarborg hierdie track om jou te laat beweeg met sy polsende ritmes. Breek jou brein en doen jou ding op 16 Junie!

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter