MET 'N VOLLE ALBUM IS ALLES BIETJIE LEKKERDER

Vanaf sy kenmerkende klanke en so bietjie boeremusiek regdeur tot “Slap House beats”, heerlike sokkie musiek en iets wat die hartsnare tokkel, bevat hierdie album inderdaad iets vir almal! “Met elke album voel dit of ek dan eers myself gevind het vir die eerste keer, en soos ek terugkyk besef ek dit is elke keer net ‘n groei proses”, vertel Dirk, “Met die nuwe album het ek soveel fun gehad en net besluit om nie alles te ernstig op te neem nie. Ek het net geskryf, oor alles. Nie te hard gedink nie en regtig my tyd gevat met elke song.”

Dirk_Vrystelling_BL

BIETJIE LEKKERDER

DIRK VAN DER WESTHUIZEN

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter