Ware passie is om te doen waarvoor jy werklik lief is. Dirk van der Westhuizen is terug met ‘n “club-banger” wat volgens hom die musiek is wat hom die gelukkigste maak.
“Ek het van die begin van my loopbaan af vir myself ‘n weg oopgebreek met dans musiek. Dit is waar my ware passie lê – nie net as sanger nie, maar ook as entertainer.“
Hierdie song het “EDM Edge” maar ook sentiment en bederf met ‘n Slap-House intrumental wat jou voete gaan laat jeuk