ELOFF WYS SY DIEPER KANT MET "ELKE LIEWE DING"

Eloff, bekend vir sy energieke poptreffers soos “Vlerke”, “Johnnie Blou” en “Koue Kole” bederf ons met sy dieper kant. Sy nuwe enkelsnit “Elke Liewe Ding”, grawe bietjie dieper in liefde en kwesbaarheid.

“Elke Liewe Ding” is ook vervaardig deur Muse Produksies en die musiekvideo word op 8 Mei 2024 vrygestel wat die prentjie mooi gaan inkleur. Nie net is die nuwe enkelsnit vir sy meisie geskryf nie, maar dit wys ook Eloff se veelsydigheid as ‘n sanger en ‘n skrywer.

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter