KERSFEES UIT GELIEFDE DUO SE PEN

Die beminde Afrikaanse-duo, Jack & June, stel binnekort hulle Kersfees-enkelsnit ‘Kersfeestyd’ bekend. Dit is gevul met nostalgiese oomblikke wat wissel van Jan Ellispoeding in die oond, samesyn, geskenke onder die boom en die geluide van kinders wat lag – al die dinge wat Kersfees spesiaal maak.

Kom in die feesgees met Jack & June se ‘Kersfeestyd’ en maak seker om dit by jou gunsteling Kersfees-speellys te voeg.

KersfeesTyd

KERSFEESTYD

JACK & JUNE

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter