Jacques Not Jack, ook bekend as JXJ is ‘n vars nuwe toevoeging in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy cool stem is terselfdetyd verfrissend en nostalgies. Dis nog net die begin van Jacques se loopbaan, maar dit voel asof hy al lewens gelewe het. Jacques het ook ‘n kenmerkende benadering tot liedjies skryf.