Jo Black het geen bekendstelling nodig nie. Met vele treffers en toekennings agter sy naam is hy terug na omtrent 2 jaar met ‘n nuwe enkelsnit.  Jo het “Jou Tyd Is Nou”  geskryf saam met sy vriend Richann Brüssow. Murray Lubbe het die lied vervaardig en daarvan sê Jo: “As ek die liedjie luister gee dit my guts om enige iets aan te pak en kanse te vat. Die geheim is, ons kom nie lewendig hier uit nie. So val, staan op, val en staan op. Dit is wat die lewe is en ek wil hê die mense moet dieselfde gevoel kry wanneer hulle dié liedjie luister. Jou tyd is nou, vat die kanse en pak enige iets aan”.

VRYSTELLINGS

Jo_Cover
JOU TYD IS NOU

SINGLE

VIR KONSERTBESPREKINGS
VIR MEDIA NAVRAE
VOLG JOU BLACK

© 2024  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter-150×76