Registreer of teken in by Jackpot City en deponeer R50.
Speel enige van hul slots, tafel en ander speletjies soos “Aviator”.
Jackpot City trek 25 Augustus die wenners. Die vier wenners van die dubbel VIP Krone-kaartjies sal dan by die konsert weer ‘n trekking doen om die gelukkige wenner te wees van R50 000 op die Krone-verhoog!