JOU GUNSTELING STERRE OP EEN ALBUM!

Dit is weer daardie tyd van die jaar en soos Kersbome begin styg, so ook doen die behoefte om daardie perfekte Kersfeesliedjies aan die gang te kry.

kykNET het egter vanjaar besluit om van almal se gunsteling Afrikaanse reeksakteurs te kry om iets heel uniek saam te stel. ‘n Ster vir Kersfees – Dit is die titel van vanjaar se grootste Afrikaanse Kersfees-album, wat gepas genoem is aangesien dit van kykNET se grootste sterre bevat. 

Insluisten optredes deur die rolverdeling van reekse soos Binnelanders, Getroud Met Rugby, Arendsvlei, Suidooster, Die Groot Ontbyt en Toks & Tjops om net ‘n paar te noem, beloof hierdie album om aanhangers aangenaam te verras terwyl hulle die Kersgees betree. 

Maak dus seker dat jy hierdie album by jou feesseisoen-speellys voeg en die stemming skep vir ‘n eg Suid-Afrikaanse Somer-Kersfees!

Kersfees

'N STER VIR KERSFEES

kykNET-STERRE

DIE STERRE

AltusTheart
DavidJohnson
DirkJacobs
DrDarrenGreen
EdenClassens
EloiseCupido
ElsabeZietsman
GermandtGeldenhuys
GrootOntbyt
JakDePriester
JodyAbrahams
JohanScholtz
JoleneMartin
LeonGropp
LindseyCele
MandiDuPlooy-Baard
MarleeVanDerMerwe
NatashaVanDerMerwe
StephanieBaartman-Petersen
ToksVanDerLinde
VahstiPrins

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter