SY IS DIE KAALVOET RISSIEPIT MET 'N WEGBLAASSTEM EN SY BEPLAN OM BIETJIE DRONK TE RAAK... OP LIEFDE.

Marissa is splinternuut in die Afrikaanse bedryf en sy stel 15 Julie haar opvolg enkelsnit vry na Kaalvoetliefde – Bietjie Dronk. Dit is amper wat ‘n mens verwag afkomstig van ‘n kroegmeisie, maar in hierdie geval is die alkohol liefde en haar hart, die bottel. Hierdie singende Tik-tokker het haar Kaalvoetliefde gevind en nou wil sy bietjie dronk raak op hierdie liefde saam met hom.

Uit die studio wat vir ons Eloff se nommer 1 treffer Johnnie Blou gebring het, kan ons nog ‘n uitklophou verwag wat almal op die dansvloer sal kry, van “airy pads” en “dreamy guitars” tot daai stampende “drop” waarop mens so lekker kan sokkie ook.

Marissa_Media

BIETJIE DRONK

MARRISA

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter