DIRK SÊ DANKIE AAN SY GETROUE AANHANGERS MET MUSIEKVIDEO

Dirk van der Westhuizen is een van die Afrikaanse musiekbedryf se bekendste kunstenaars, en veral geliefd onder sy aanghangers by sy uitverkoopte vertonings.

Die prettige dansnommer, ‘Oe La La’ van sy “Bietjie Lekkerder” album kry ‘n musiekvideo! In hierdie video wys hy vir sy aanhangers hoe dit lyk om saam met Dirk te toer. Van agter die skerms, net voor hy op die verhoog klim, tot waar hy op die verhoog optree en dan uiteindelik ook waar hy sy toegewyde ondersteuners ontmoet en groet.

Hierdie snit en musiekvideo wys hoekom Dirk een van die mees geliefde en energieke kunstenaars is – hy gee sy alles aan sy lojale ondersteuners!

Dirk_Vrystelling_BL

OE LA LA

DIRK VAN DER WESTHUIZEN

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter