DUUR SMAAK VIR MUSIEK EN JOHNNIE BLOU

Ontmoet die jongste Sony Music Entertainment-ondertekening, die jong man met duur smaak vir musiek, Eloff.

Sy debuut-enkelsnit ‘Johnnie Blou’ sal verseker glad op jou ore wees, maar tog smaak soos die soetste Whiskey. Die nuwe treffer gaan beslis ‘n tien uit tien wees tussen al die ander liedjies op trefferparades hierdie Somer.

Eloff, AKA ‘Die Prins van Potch’ bring ‘n unieke klank na die Afrikaanse musiektoneel wat onskuldig tog opstandig is en binnekort die gesprek van die dorp sal wees en op die lippe van radiostasies landwyd. ‘Johnnie Blou’ is die perfekte vuuraansteker om ‘n partytjie aan te wakker, ongeag die grootte.

Eloff_Media

JOHNNIE BLOU

ELOFF

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2021  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter