MET SY KENMERKENDE ‘PIT VIPERS’ EN MULLET, IS SYNTH PETER 'N KRAG OM MEE REKENING TE HOU IN DIE AFRIKAANSE EDM-TONEEL.

Hierdie is maar net die jongste voorbeeld van sy unieke talent en aansteeklike energie. Trek jou reën-stewels aan, want jy gaan heel aand stomp terwyl die sweet van die dak af drup.

‘Laat dit reën’ laat jou kop skud en sal jou na ‘n droomland neem gevul met vinnige motors, warm lywe en dollar note!

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter