Vanilla is nie net ‘n geur nie, maar 4 vuurwarm manne wat deel vorm van dié  voelgoed-pop-rock groep van die Noordelike voorstede in Kaapstad. Die groep bestaan uit Jaen-Pierre Dowling (Bass), Francois Keyser (Drommer), Tyan Odendal en Xander Stander beide op stemme en kitaar. Die woord ‘Vanilla’ verwys gewoonlik na iets normaal of neutraal, maar heeltemal die teenoorgestelde waarna die groep strewe. Die 4 manne se boodskap behels hoofsaaklik rondom goeie energie, om ‘n goeie tyd te ervaar en om ‘n positiewe uitkyk op die lewe te rig. 

VRYSTELLINGS

Vanilla_Media
HOEZIT

ENKELSNIT

Vanilla03
RUK HANDUIT

ENKELSNIT

Vanilla01
ALMAL HIER OM DIE VUUR

ENKELSNIT

Vanilla02
NIE STILSTAAN NIE

ENKELSNIT

MUSIEKVIDEOS

VIR KONSERTBESPREKINGS
VIR MEDIA NAVRAE
VOLG VANILLA

© 2023  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter