Jy kan die wenner wees van ‘n luukse balkonkajuit vir 2 mense aanboord die nuutste skip na Suid-Afrikaanse waters, die MSC Splendida!
- Hierdie prys sluit jou verpligte hawekoste, etes by toegewese restaurante en jou Krone-vermaak aanboord in.
- Die prys sluit nie reiskostes na en van Durban, drankies en enige ekstra uitgawes by die Spa, Casino en spesialiteitsrestaurante in nie.
HOE SKRYF JY IN?
- Om in aanmerking te kom vir dié prys moet jy ‘n Krone By Loftus 2023-kaartjie besit.
Wenner word gedurende die Krone By Loftus-konsert op 19 Augustus 2023 aangekondig.