WEES EEN VAN 5 GELUKKIG WENNERS VAN ‘N STEL DUBBEL KAARTJIES NA KRONE BY LOFTUS 2023!

Bou die legkaart hier onder so vinnig as wat jy kan en deel ‘n skermgreep daarvan op HIERDIE Facebook plasing in die kommentaar gedeelte. Jy kan dan die kans staan om ‘n wenner te wees van ‘n stel dubbel kaartjies na Krone By Loftus op 19 Augustus 2023!
Die kompetisie sluit op 28 Julie 2023 en die 5 wenners sal op Select Musiek en Krone Fans se Facebookblad aangekondig word om 12h00 die middag. 

LEES ASB DIE TERMES EN VOORWAARDES DEUR OP DIE KNOPPIE HIER ONDER TE KLIEK

© 2023  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERTAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter