Een gelukkige aanhanger kan ‘n date wen saam met Brendan Peyper en dit is maklik en eenvoudig om in te skryf!
HOE SKRYF JY IN?
– Doen ‘n dansie op TikTok met die liedjie ‘Insomnia’ en post dit op jou TikTok proefiel.
– Maak seker jy gebruik die hutsmerk #InsomniaWen in jou post.
– Die beste TikTok-dansie gaan die wenner wees.
WAT WEN JY?
– Gaan saam met Brendan na Kauai in sy bakkie vir ‘n lekker middag-ete in Hazeldean, Pretoria.
– Daarna gaan julle saam op ‘n wildrit op die plaas in sy bakkie in Silverlakes, Pretoria.
BELANGRIK:
* Die kompetisie is nou oop en sluit op Sondag, 21 Augustus 2022 om 11:59 AM.
* Die wenner word op 22 Augustus deur Brendan op sy Tik-Tok proefiel aangekondig.
* Die prys kan nie verruil word vir kontant of oorgedra word aan ‘n vriend/in of kennis nie.
* LEES EEN AANVAAR ASB. DIE TERMES EN VOORWAARDES HIER ONDER.