WIKUS BOTMA STEL SY NUWE ENKELSNIT 'BLOU' BEKEND

Blou is sy 3de enkelsnit sedert hy ‘n platekontrak geteken het by Platinum Musiek (die nuwe Platemaatskappy wat deur Afrikaanse musiek-ikoon, Kosie van Niekerk gestig is) saam met Select Musiek.

“Blou” ontsluit daardie eerste-keer-stadige-dans-met-jou-liefling-by-‘n-garage-partytjie-energie.

Ons het Wikus Botma aan jou voorgestel met Brannewynlippe – ‘n lighartige Afrikaanse goedvoel-liedjie wat die Top 20 Afrikaanse musiektrefferlyste ingeskiet het. Nou begin Wikus om sy veelsydigheid te wys met “Blou”, ‘n ongelooflike kragballade. Net betyds vir romantiese winterkaggelaande. Blou is selfversekerd en meesterlik vervaardig.

WikusMedia

BLOU

WIKUS BOTMA

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter