KURT SKINK ‘N DUBBEL VIR DIE DJ!

Kurt_DubbelVirDieDJ

As daar iemand is wat nog na al die jare weet hoe om ‘n partytjie aan die gang te kry en aan die gang te hou, is dit die sokkie-koning, Kurt Darren.