HOË ENERGIE ELECTRO-POP WAT DIE DESEMBER GEESVUUR AAN STEEK VANAF 18 NOVEMBER 2022!

Ek kort ’n vakansie. En ek dink nie ek is die enigste een wat so voel nie. Dis die klank van wilde strandpartytjies. Hierdie liedjie maak my dors! Ek kry flitse van onskuldige flirting op die strand. Bikinis, buddies en boardies. Vier weke van niks doen behalwe lewe nie.

Son, seewater en chill en partytjie en herhaal! Staan vroeg op en lawaai tot laat. Ek ruik ’n skemer braaivleis vuur en voel die onderliggende drang na goeie tye. Dis nostalgies en modern, ’n Temalied vir die Vakansie. Ek is daar! Plett my nou!

Vir Meer Inligting:

[email protected]

© 2022  SELECT MUSIEK | ‘N AFDELING VAN SONY MUSIC ENTERAINMENT (PTY) LTD. ALLE REGTE VOORBEHOU.

SiteFooter