PROP SE RESEP VIR ‘N BOSVELD VAKANSIE IS TOPS!

O ja, en moenie vergeet van die bruin lyfies wat tan in die son nie…
ELOFF VEROORSAAK HITTEGOLF MET MINI ALBUM (EP)

PLATINUM-SENSASIE VEROORSAAK HITTEGOLF MET EERS MINI ALBUM (EP).
VAT ‘N TOER OM DIE VLOER MET BRENDAN PEYPER

Ons toer in die video saam met Brendan, sy band en ‘n boer wat net ‘n dansmaat wil hê om mee te sokkie…
MARISSA WEET WAT SY SOEK AS DIE PLAAS BYT

Sy is hier om jou te herinner jy moenie die plaasmeisies vlak kyk nie met…
WIKUS SING OOR SY NANNAS

Wikus se Brannewynlippe proe soos nog, maar, nou sing hy van sy eie Nannas wat….
SAMA-BEKROONDE GROEP POSDUIF SE NUWE ENKELSNIT

Posduif het weggestap met ’n SAMA vir beste Pop Album van die jaar 2022 en nou terug met ‘n nuwe enkelsnit wat…..
REËN KOOP BLYDSKAP MET KLIPPE

‘n Welkome drukkie van Nolene wat tot haar eie reg kom met ‘n bewegende stem…
JAN JAN JAN SE SKATTIE OOR POTHOLES

Ons het verlief geraak op die manne met hulle debuutsnit, Wys jou vleis, wat…
WAS DIT ALTER EGO SE PLAN?

“Ek het die liedjie begin skryf na ’n verhouding verbreek is en die lirieke vra die vraag of ’n mens mekaar ooit weer sal sien in hierdie lewe …
WAT KURT DARREN SE PA SOU SÊ

As jy jonk is dink jy mos jou Pa verstaan nie. Tot jy self ‘n ouer…