‘STEEK ONS LIEFDE AAN DIE BRAND’-DUO VERWAG EERSTELING
“Ek kan fisies nie meer wag om haar te ontmoet nie. Die Here is in beheer van die res”, vertel Jacqueline.
JAN JAN JAN SE NUWE ENKELSNIT NOU BESKIKBAAR
Maar nou is dit alle grappies op ‘n stokkie soos die manne vir ‘n oomblik bietjie werklik raak. Om trots te…
WIE IS DIE KUNSTENAAR IN DIE LEGKAART?
Kyk of jy die legkaart so gou moontlik kan voltooi!
IS KRAGWOORDE AL AANVAARBAAR IN AFRIKAANSE LIEDJIES?
Veral in genres soos rock en alternatiewe musiek. Ons hoor deesdae…
BOER RICHANN SE RENÉ VANG GRAAD!
Die pad na sukses vir René (vir nou) stop nie net hier nie. Op 22 April het sy haar Gradeplegtigheid behaal in…
KURT SKINK ‘N DUBBEL VIR DIE DJ!
As daar iemand is wat nog na al die jare weet hoe om ‘n partytjie aan die gang te kry en aan die gang te hou, is dit die sokkie-koning, Kurt Darren.
BOER RICHANN & RENÉ: Nommer 1 & 10K kyke binne 48 uur!
Binne 24 uur bereik “Vrystaat Vlaktes” nommer een en meer as 10 000 kyk op YouTube na vrystelling!
DEUR DIK EN DUN SAAM BRENDAN PEYPER
Die afgelope jaar was een vir die boeke en het weer nuwe betekenis gegee aan die gesegde “Deur dik en dun”. Ten spyte van alles het Brendan sterk gestaan en steeds ‘n suksesvolle album vrygestel.
BOER SOEK ‘N VROU, MAAR KRY SOVEEL MEER IN VRYSTAAT VLAKTES
Die immergewilde Kyk-NET realiteit-program, Boer soek ‘n vrou het hierdie jaar ietsie bietjie meer spesiaal gebied as net ‘n boer wat daardie iemand vind om die pad mee saam te stap.
DIT IS MAL MET JACQUES DU PLESSIS
Jacques du Plessis het homself gevestig as sanger en liedjieskrywer met sy debuut-enkelsnit “My Fok” waarmee hy vir sy gehoor die regte medisyne gegee het vir ‘n breakup. “My Fok” was goed ontvang deur sy aanhangers by lewendige optredes,