SORRY PAPPA, GAZELLE IS TERUG SAAM SYNTH PETER

Saam het hulle ‘Die Verlore Seun’ ’n 2022 make-over gegee. Die nuutste weergawe van…
DIRK MAAK DIT BIETJIE LEKKERDER

“Met elke album voel dit of ek dan eers myself gevind het vir…
MIONETTE BRING PANADO VIR DIE PYN

Haar debuut-enkelsnit, bewys dat sy nie net ‘n mooi gesig is nie maar ook…
KYK: WIKUS VRA DIE GROOT VRAAG VIR SY EIE ‘BRANNEWYNLIPPE’

“Ek het haar laat dink dat ons ’n vriend van my moet help om ’n promosie video te skiet vir…
NUWE ENKELSNIT VIR NUWE POP-DUO

Reën, wat bestaan uit Richann en nuutste lid Nolene, is hier om ’n 3-minute woema inspuiting…
GEHEUEVERLIES VIR DIE PRINS VAN POTCH

Na Eloff se eerste enkelsnit, ‘Johnny Blou’, weke spandeer het op die no.1 posisie is hy terug met nog ’n…
BOER SOEK ’N VROU SE RENÉ VERLAAT REËN – VERWELKOM NOLENE!

Die besluit was nie maklik nie. René wou natuurlik niemand in die verleentheid laat nie, maar gelukkig het gesoute…
BRENDAN STOP DIE WÊRELD OM AF TE KLIM

Brendan Peyper, welbekend vir sy romantiese kant, stop die wêreld want hy wil afklim hierdie …
ALTER EGO BRING ENKELSNIT & ALBUM

Mens hoor baie invloede hier; 90’s akoestiese Pop sensitiwiteite gemeng met ’n 2010-era EDM klopper en ’n donker distortion wat nie…
KAALVOET OF NIE, HIER IS MARISSA!

Soos sy uit nederige omstandighede kom hoef hierdie plat-op-die-aarde meisie nie terug te staan vir…